| PRODUKTE | PRYSE | BYSTAND | GALERY | HOOFBLAD | ENGLISH |

Bystand

VR Avionics bied die volgende bystand:

  • Tegniese en verkoop bystand oor die foon, of e-pos. Sien kontak besonderhede onderaan.
  • Tweejaar waarborg vanaf die verkoopsdatum wat komponente en arbeid dek.
  • Outomatiese oornag verskeping van 'n vervangings eenheid in geval van 'n foutiewe eenheid.
  • Omvangryke operasionele en installasie handleidings.
  • Gratis sagteware opdaterings vir die lewensduur van die produk.

Kontak Besonderhede

Tjaart van Rooy
foon: +27 (83) 449-6770
plek: Oos-Londen, Suid-Afrika
epos: tjaart@vravionics.com

Maurits van Rooy
foon: +1 (403) 671-9114
plek: Calgary, Canada
epos: mvr7@hotmail.com